Quote:
daa’s tange van die zef side wat vra of die vraag met die antwoord probeer compete. toe se ons vi Lem ons moet nou tune wa ons staan. ons compete nie met waddie en sy goose nie. die antwoord is nou american en international property. ons is hie in south africa. ons soek om ons voice hier op die margin van die lewe n bietjie te laat hoor oor dinge soos hulle hier in ons gatkant van die gatkant van
die wereld is en dinge wat ons pla soos zuma wat jets koop terwyl kinders in hospitale vrek omdat hulle nie equipment het nie en jobs en dreams of the future. die antwoord is king van zef en ons gooi groot respect na hulle. mag hulle baie luiperds in hulle gatsakke stop – as dit pap reen moet jy skep pappie. ons gooi volgende week die rympies van ons nuwe song op die site. check dit uit. en vi die tange wat nog nie weet nie - ons het dankie vir die antwoord as ‘n free mp3 downloads op die site gepost. thanks vi die support. die vraag ou en die vraag goose.
|
Kan mij toch niet van de indruk ontdoen dat Die Antwoord hier achter zit. Zelfs die acteur gelijkt op hem en met een beetje goodwill hoor je Yolandi rond 1:47. Zwoep, verlicht me aub.